Wouter vd Merwe Twee Bome Sondag Oggend 29 Julie 2018 - a podcast by LWC

from 2018-07-30T07:50:52

:: ::

Kies om te eet van 1 van 2 bome!

Gen. 2:8/16-17 & 3:1-6/22-24
Daar was 2 bome in Eden:
Die boom van kennis van goed en kwaad!
Die boom van die Lewe!

Boom van
Kennis van goed en sleg & van LEWE 1Kor. 8:1-3

Beskuldig. - Beskerm
Oorweldig. - Oorskadu
Oorwerk. - Oorgee
Minderwaardig. - Minsaam

1. Godsdiens. 1Kor. 15:56 1. 1.Verhouding - Joh.16:13
2. Wet 2.Genade. Gal. 4:21-26
Slawerny. Vryheid d.m.v. HG. 2Kor.3:17
3. Dood Spr. 14:12. 3. Lewe - Jesus. 1Petr. 2:24
Jn. 10:10 dief vs. die Herder


Die Een wat aan `n vervloekte ‘boom’ gehang het,het die vloek van sonde van jou en my op Hom geneem!
Daarom is daar nou die vrug van die Boom van die Lewe:
EWIGE LEWE!
Openb. 2:7 & 22:1-5

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC