Afrikaanse gedy onder bruinmense 27 Maart 2013 - a podcast by RSG

from 2013-03-27T04:00

:: ::

Is Afrikaans se toekoms in die hande van bruin mense? Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het statistiek bekendgemaak wat daarop dui dat Afrikaans die huistaal is van beduidend meer bruin as wit huishoudings. Beteken dit dat Kurt Darren se Kaptein span die seile binnekort plek moet maak vir Vullistuine van Hemelbesem op die treffersparade?

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG