Belasting, leuens en rompslomp - a podcast by RSG

from 2013-08-23T02:00

:: ::

Belasting, leuens en rompslomp - die groot remskoene vir die ekonomie. Die bekende ekonoom, Dawie Roodt van die Efficientgroep, het sy lang mes gaan uitgrawe om die land se heilige koeie keel af te sny. In 'n nuwe boek trek hy te velde teen wat hy bestempel as die regering en ideoloƫ se leuens en moedwillige misleiding van die bevolking. En natuurlik het hy ook raad oor hoe dinge reggemaak kan word.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG