Betty se hawe - a podcast by RSG

from 2012-05-09T04:00

:: ::

'n Vrou van Nelsville buite Nelspruit is die afgelope 17 jaar besig om straatkinders, weeskinders en kinders wat deur hulle ouers weggegooi is, te versorg. Betty Mandlazi is aan die hoof van Betty se Hawe. Deesdae is sy ma van 17 kinders wat haar voltydse aandag en liefde nodig het. Sommige van hierdie kinders is nie net fisies nie maar ook verstandelik gestremd. Enigeen wat Betty en die 17 kinders in haar sorg wil help kan skryf aan sabctouchinglives@sabc.co.za of die SAUK skakel by 011-714-5702.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG