Boere oor grondhervorming - a podcast by RSG

from 2014-06-24T04:00

:: ::

Landbou is soos enige ander bedryf 'n sakeonderneming, maar dit word uitgesonder vir die verdeling van rykdom sê die parlementêre verteenwoordiger van Agri-SA, Annelize Crosby. Sy het reageer op die minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Gugile Nkwinti, se voorstel vir grondhervorming.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG