Daar is nou 25-duisend leeus oor in Afrika. - a podcast by RSG

from 2014-04-04T04:00

:: ::

Daar is nou 25-duisend leeus oor in Afrika. Die direkteur van die veldtog teen sogenaamde "geblikte" leeus, Chris Mercer, sê minder as 3000 bly oor op Suid-Afrika se wildreservate, terwyl daar sowat agt duisend in gevangeskap geteel word. Hy sê die leeuboere in Suid-Afrika bedreig die wilde leeubevolking op twee maniere. Die groot leeus in die Kalahari word doodgemaak om die kleinjties vir die gebliktejag-mark uid-Afrika te vang, en dan word daar ook handel gebryf in leeu-beendere.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG