Familie wil optrede hê ná gif seun se lewe eis - a podcast by RSG

from 2012-03-19T04:00

:: ::

'n Familie van Vereeniging is in rou gedompel ná die dood van hulle seun by sy werkplek en dring aan op antwoorde oor wat tot sy dood gelei het. Die 26-jarige Armand Visagie is twee weke gelede deur gifgas oorval nadat 'n pyp by die onderneming waar hy gewerk het, vermoedelik gelek het. Hy is Vrydag begrawe. Sy familie sê dit is moeilik om sy dood te verwerk omdat daar steeds te veel onbeantwoorde vrae oor sy dood is.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG