Genadedood - a podcast by RSG

from 2014-10-10T04:00

:: ::

Genadedood is 'n kwessie wat pal in die nuus is. Dit maak nou weer opslae met die 29-jarige Brittany Maynhart wat van Kalifornië na Oregon in Amerika getrek het, sodat sy op 1 November haar eie dood kan veroorsaak. Sy het breinkanker. Die staat Oregon het die sogenaamde "sterf met waardigheid wet", wat genadedood toelaat. Maar daar is ook kritiek oor haar besluit. Maynhardt het 'n video gemaak oor haar keuse wat op sosiale media netwerke gesien kan word.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG