Graffiti laat diamanthandelaars rooi sien - a podcast by RSG

from 2012-04-19T04:00

:: ::

Die huurders van die perseel Jewel City in Johannesburg is omgekrap oor die bewoording van 'n graffiti-kunswerk wat op die muur buitekant die perseel voorkom. Die woorde, DIAMANTE IS 'N VROU SE BESTE VRIEND, MAAR DIE MENSDOM SE GROOTSTE VYAND, pryk nou op die muur. Jewel City is die tuiste van bykans 300 diamanthandelaars en die grootste diamantuitvoerder in die suidelike halfrond.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG