Is jy ingeënt teen hondsdolheid? - a podcast by RSG

from 2012-07-11T04:00

:: ::

Is jou hond ingeënt teen hondsdolheid? Net so belangrik: is jy ingeënt teen hondsdolheid. Die vraag het nou weer veral belangrik geword met die toenemende voorvalle van die siekte in stedelike gebiede. Feit is: jy moet nie net jou hond teen die siekte beskerm nie, maar ook jou en jou gesin teen die laksheid van ander honde-eienaars beskerm. Cobus Bester praat hieroor met dr. Therese Maarschalk van die Travel Doctor-groep.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG