Komedies koning by die SA loket - Deel 1 - a podcast by RSG

from 2015-01-08T04:00

:: ::

Komedies kraai steeds koning by die Suid-Afrikaanse loket. In 2014 is 22 plaaslike flieks in teaters vertoon. SHUCKS, YOUR COUNTRY NEEDS YOU het die meeste geld verdien. Hier is 'n terugblik op die 2014 plaaslike fliekkalender.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG