Komedies koning by die SA loket - Deel 2 - a podcast by RSG

from 2015-01-09T04:00

:: ::

In 2015 sal Suid-Afrikaanse komedies en romantiese komedies steeds die meeste geld by die plaaslike loket verdien. Só voorspel ontleders nadat O SCHUCKS, YOUR COUNTRY NEEDS You R27-miljoen en PAD NA JOU HART bykans R12-miljoen by die loket verdien het. Monitor gee 'n terugblik op die 2014 plaaslike fliekkalender.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG