Matie ontwikkel digitale weergawe van tradisionele speletjie - a podcast by RSG

from 2013-07-17T02:00

:: ::

'n Student van die Universiteit van Stellenbosch se digitale speletjie, wat gebaseer is op 'n tradisionele Sotho-herderspeletjie, sal binnekort op die web en slimfone beskikbaar wees. Die speletjie se lisensie is onlangs aan InnoVartis Technology Systems toegestaan, waar die student nou as `n speletjie-ontwikkelaar werk. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130717_MONITOR_GAME.mp3

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG