Monitor 1 Julie 2021 - Deel 2 - a podcast by RSG

from 2021-07-01T05:00

:: ::

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting tree vandag in werking om onder meer die gebruik van mense se persoonlike inliting te reguleer. Die waarnemende minister van gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, ontken dat die regering roekeloos was deur nie vlugte van Indiƫ te keer om die Delta-variant van die Coronavirus na Suid-Afrika te bring nie.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG