Monitor 17 Mei 2022 - a podcast by RSG

from 2022-05-17T04:00

:: ::

Matie-betogers eis dat 'n student permanent geskors word nĂ¡ 'n beweerde rassevoorval. Tony Yengeni en Raymond Zondo is op die drumpel van 'n kaalvuisgeveg voor die Regterlike Dienstekommissie. Ons skakel oor na Suzanne Paxton by die NAMPO-Oesdag waar die bedryf se brandpunte onder die soeklig is.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG