Monitor 18 Januarie 2023 - a podcast by RSG

from 2023-01-18T04:00

:: ::

'n Afname in padsterftes in die feestyd. Die landboubedryf vra Eskom om boere, ter wille van voedselsekerheid, van beurtkrag vry te skeld. Zebras in droƫ streke is dalk die oplossing vir Suid-Afrikaners se vleislus. Reaksie op Suid-Afrika se vlootoefening met Rusland en China.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG