Monitor 19 April 2021 - Deel 1 - a podcast by RSG

from 2021-04-19T04:00

:: ::

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging veroordeel aanvalle op private dokters en hulle praktykpersoneel. Inwoners van Namakwaland is woedend omdat die plaaslike munisipaliteit versuim om foutiewe elektrisiteitsmeters reg te maak. 'n Wegholbrand veroorsaak groot verwoesting in die gebied van die Universiteit van Kaapstad. Somaliƫ se president, Mohamed Abdullahi Mohamed, het sy vier jaar lange ampstermyn met twee jaar verleng.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG