Monitor 2 Augustus 2023 - a podcast by RSG

from 2023-08-02T04:00

:: ::

Inwoners van Riverlea, suid van Johannesburg, vra vir deurlopende polisie-teenwoordigheid in die gebied om orde daar te herstel. Die agt lede van die presidensiƫle beskermingseenheid moet weer in September in die hof verskyn nadat die staat die hof niƩ kon oortuig om borgtog te weier nie. Daar was 'n afname in renosterstropery, maar dis nie alles goeie nuus nie.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG