Monitor 2 Februarie 2023 - a podcast by RSG

from 2023-02-02T04:00

:: ::

Die voertuigvervaardigingsektor sukkel reeds, en beurtrkrag help ook glad nie. Suid-Afrikaners reageer met skok en ongeloof op die nuus dat SA Toerisme dit oorweeg om die Engelse sokkerspan, Tottenham Hotspur, as deel van 'n reklameveldtog te borg, om toerisme na Suid-Afrika te bevorder. Die aandag word weer op die gevierde digter Ingrid Jonker gevestig nĂ¡ die dood van haar dogter.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG