Monitor 20 Desember 2022 - a podcast by RSG

from 2022-12-20T04:00

:: ::

Ses word sewe - die ANC se nuwe leiers en sy konferensie word in diepte ontleed. Swartbemagtigingsregulasies vir staatsinstellings verander weer. Ons kyk na die impak van hierdie seisoen se gereelde reƫnbuie op druiwe-oeste.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG