Monitor 25 Junie 2021 - Deel 2 - a podcast by RSG

from 2021-06-25T05:00

:: ::

Die premierskantoor se advieskomitee oor Covid-19 in Gauteng het aanbeveel dat die provinsie 'n kombinasie van vlak drie en vlak vier inperkingmaatreƫls instel. Gauteng word by verre die ergste geraak deur die derde vlaag van die pandemie. Die ontplooiing van Suid-Afrikaanse troepe in Mosambiek het die groen lig gekry - sal hulle in samewerking met SADEK-lande die terreurprobleem daar kan oplos? President Joe Biden vergader vandag met die president van Afghanistan, Ashraf Ghani, in Washington.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG