Monitor 29 April 2022 - a podcast by RSG

from 2022-04-29T04:00

:: ::

Indonesiƫ plaas 'n verbod op die uitvoer van palmolie. OUTA sleep Nersa hof toe oor die goedkeuring van lisensies aan Karpowership. Sakelui en inwoners van Kirkwood is bekommerd oor die langdurige impak van betogings deur plaaswerkers op die plaaslike ekonomie.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG