Monitor 29 Maart 2021 - Deel 2 - a podcast by RSG

from 2021-03-29T05:00

:: ::

Die Nasionale Coronavirusbevelsraad vergader vandag oor die hantering van die virus oor die Paasnaweek. Die sekuriteitsmaatskappy, Dyck Advisory groep, sĂȘ meer as 120 mense is reeds na veiligheid gebring sedert die insyperaarsaanval in Palma, Mosambiek. Twee erfenispersele in Pretoria het miljoene rand weens die pandemie en inperking verloor. Die nuutverkose DA-leier in KwaZulu-Natal, Francois Rodgers, wil eenheid in provinsiale partystrukture skep.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG