Monitor 3 Oktober 2023 - a podcast by RSG

from 2023-10-03T04:00

:: ::

Die minister van polisie, Bheki Cele, word beveel om verskoning te vra vir sy uitbarsting teenoor die gemeenskapsaktivis, Ian Cameron. Twee wetenskaplikes ontvang die Nobelprys vir Geneeskunde vir die ontwikkeling van die mRNS-enstof teen Covid. Die rolprentmaker, Pierre de Villiers, sĂȘ daar is ooreenkomste tussen Suid-Afrika en Soedan.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG