'n Pa se geveg vir gelyke toesigregte oor sy kind - a podcast by RSG

from 2012-06-05T04:00

:: ::

Suid-Afrika het 'n hoë egskeidingsyfer en dit lei tot hofsake oor wie toesig oor die kinders moet kry - gewoonlik die moeder en nie die pa nie. Wessel Snyman van Pretoria is vervreem van sy vrou en sien sy kind net vier keer 'n maand nadat sy vrou toesig gekry het. Snyman sê die hof is nie altyd aan die pa se kant nie. Hy sê die regters maak besluite gebaseer op verklarings en kom nie na die ouers se huise toe voordat hulle 'n besluit maak nie.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG