Nuwe bloedtoets vir Alzheimers? - a podcast by RSG

from 2014-07-14T04:00

:: ::

Die wêreld se top demensie-spesialiste het Saterdag in Kopenhagen aangekom waar elke moontlike aspek van Alzheimers en die jongste navorsing daaroor voorgelê en bestudeer word. Navorsers van 60 lande sal die jongste teorieë oor Alzheimers met hulle kollegas bespreek, opsoek na die pad vorentoe. Een gerekende wetenskaplike, prof. Simon Lovestone van die Universiteit van Oxford, sal beslis daar wees om sy span se deurbraak oor 'n nuwe soort bloedtoets met sy kollegas te deel.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG