Ooreenkomste tussen Israel en apartheid SA - a podcast by RSG

from 2014-07-24T04:00

:: ::

Die regering het vandeesweek bekendgemaak dat hy 'n taakspan onder leiding van dr. Aziz Pahad na Israel sal stuur om te help om vrede te bewerkstellig. Suid-Afrika het in 1994 aansien in die oë van die wereld verwerf toe hy 'n suksesvolle einde aan apartheid onderhandel het. Die moderator van die NG-kerk sinode, dr. Braam Hanekom, sê daar is wel ooreenkomste tussen die Staat van Israel en die ou apartheidsregering. Hy besoek Israel dikwels en neem aan vredesdebatte deel.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG