Rassisme en haatspraak op sosiale media - a podcast by RSG

from 2013-05-28T04:00

:: ::

Internetgebruikers kan ingevolge die gemenereg mede-aanspreeklik gehou word vir lasterlike en rassistiese kommentaar, wat deur iemand anders op hulle Facebook-profiele en blogs gemaak word. Dit is die mening van 'n regsgeleerde, prof. Owen Dean. Monitor het na aanleiding van rassistiese uitlatings op PRAAG se webtuiste en die Facebook-blad van die omstrede kommentator Dan Roodt gaan ondersoek instel. Die vraag is: tot watter mate is internetgebruikers verantwoordelik vir oortredings wat deur hulle aanhangers gepleeg word?

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG