Statistieke 30 April 2013 - a podcast by RSG

from 2013-04-30T04:00

:: ::

Die Silvertown informele nedersetting in die KwaZakhele township in Port Elizabeth is volgens die 2011 Sensus die swakste daaraan toe in die land. Die statistikus-generaal Pali Lehohlo het inligting oor nedersettings, woonbuurte en townships aan die onderpunt van die skaal bekendgestel. In Silvertown gebruik 98 persent van die 508 huishoudings steeds die emmerstelsel, terwyl 81 persent van hulle paraffien as 'n energiebron gebruik.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG