Taalkonferensie - a podcast by RSG

from 2012-08-15T04:00

:: ::

'n Afrikaanse stad as voorwaarde vir die blywende stabiliteit en groei van Afrikaans. Dis 'n idee wat gister by die taalkonferensie van die FAK en die Vereniging vir Regslui vir Afrikaans voorgehou is. Die man aan die woord was Koos Malan, professor in Publiekreg by Tukkies en 'n bestuurslid van die Vereniging vir Regslui vir Afrikaans. Nog 'n spreker was die voorsitter van die FAK-direksie, prof. Danie Goosen. Cobus Bester praat met hulle.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG