Verkiesingsaansprake - a podcast by RSG

from 2014-05-02T04:00

:: ::

Die land gaan volgende week na die stembus.Van Maandag af mag geen politieke saamtrekke of toesprake meer gehou word tot na die verkiesing nie. Twee van ons voorste politieke ontleders neem die voorspellings en aansprake in oënskou, ook die moontlike verwikkelinge na die verkiesing.

Further episodes of Monitor

Further podcasts by RSG

Website of RSG