Lukas 23: Christus het ons siekte en pyn opgedoen - a podcast by NGK Hayfields

from 2020-04-05T07:00

:: ::

Hy het ons siekte en pyn opgedoen.


Hy het uit die Vaderland gekom en Homself verneder, deur ons strate beweeg en onder die las geval. Terwyl Hy inmekaargestort het, kom val Hy in ons pad sodat ons Hom kan vind. As die vernederde het Hy gewys dat dit nie die magtiges is wat vryheid opwek nie, maar dat die lydendes die werklike vredemakers is, omdat die goeie wortels in pyn het.

Further episodes of NGK Hayfields

Further podcasts by NGK Hayfields

Website of NGK Hayfields