Podcasts by Op reis met Weg!
In Weg! en Weg Ry en Sleep-tydskrif se podcast gesels François Haasbroek met mede joernaliste en ander interessante gaste en kenners oor alles wat gaan oor reis. Ons gesels oor bestemmings, toerusting, roetes, wenke asook wat agter die skerms by die tydskrif aangaan.
Further podcasts by Media24 Leefstyl
Podcast on the topic Reisen und Orte
All episodes
Ep. 7 Landsreis! - met Neels van Jaarsveld en Toast Coetzer from 2019-04-05T04:00:06
Ons gesels met akteur Neels van Jaarsveld en joernalis Toast Coetzer oor hoe en hoekom mens 'n landsreis van Suid-Afrika moet aanpak.
ListenEp. 6 Weg Agterpaaie Vrystaat - met Sophia van Taak en Toast Coetzer from 2019-01-22T13:43:39
Ons praat met reisjoernaliste en aanbieders van die Weg Agterpaaie-televisieprogram Toast Coetzer en Sophia van Taak. Hulle het vir die nuwe reeks gaan kuier in die Vrystaat.
ListenEp.5 Zimbabwe - met Evan Naudé en Toast Coetzer from 2018-10-03T08:30:24
Ons praat met vryskutjoernalis en gereelde medewerker vir Weg en WegRy en Sleep, Evan Naudé, asook Weg se reisredakteur, Toast Coetzer oor toer in Zimbabwe.
ListenEp.4 Gereelde vrae langs die pad - met Pierre Steyn, Schalk Jonker en Toast Coetzer. from 2018-08-02T16:05:02
Ons praat met die redakteurs van Weg! en WegRy en Sleep, Pierre Steyn en Schalk Jonker, en met Weg! se artikelredakteur, Toast Coetzer oor vrae wat ons gereeld deur lesers gevra word terwyl ons toe...
ListenEp.3 Waar Weg! vandaan kom - met Bun Booyens, Pierre Steyn en Toast Coetzer. from 2018-08-02T16:04:52
Ons praat met die eerste redakteur van die tydskrif, Bun Booyens, die huidige redakteur, Pierre Steyn, en artikel redakteur Toast Coetzer. Ons gesels oorhoe die tydskrif begin het, wat sedertdien ...
ListenEp.2 Botswana in 'n neutedop (Deel 2) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden. from 2018-08-02T13:50:53
Hierdie is deel twee in 'n gesprek met Gerrie van Eeden en Toast Coetzer oor Botswana. Luister eers die eerste episode voor jy hierdie een aanpak. In hierdie episode praat ons onder meer oor hoe om...
ListenEp.1 Botswana in 'n neutedop (Deel 1) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden. from 2018-08-02T13:13:11
Weg-joernaliste François Haasbroek en Toast Coetzer praat met 4x4-kenner Gerrie van Eeden oor Botswana. Ons gesels oor hoe om die grense aan te pak, watter voertuig jy moet saamneem, hoe die paaie ...
Listen