Begin Die Regte Gewoontes | Gewoontes #2 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-01-28T08:38:56

:: ::

40% - 45% van wat ons elke dag doen is die resultaat van gewoontes en nie van bewustelike keuse nie. As gewoontes so ’n groot rol in die vorming van ons menswees speel, behoort ons meer gefokus te wees op watter tipe gewoontes ons aanleer. In die tweede deel van die “Gewoontes" reeks, praat ons oor hoe jy die regte soort gewoontes kan deel maak van jou lewe.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church