Beïndig Die Slegte Gewoontes | Gewoontes #3 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-02-04T08:30:11

:: ::

Sukkel jy ook om van die slegte gewoontes ontslae te raak? In die derde deel van ons Gewoontes reeks, leer ons hoekom dit belangrik is om met selfs die kleinste slegte gewoontes te breek, en kry ons praktiese advies oor hoe om finaal van dit ontslae te raak.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church