Hoekom Ek Steeds Sukkel | Gewoontes #4 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-02-11T09:54:25

:: ::

Sukkel jy steeds om die regte gewoontes te begin en die slegtes af te leer, selfs al het jy al die inligting wat jy nodig het om dit uit te voer?  In die 4de deel van ons Gewoontes reeks praat Louis Scheepers oor wat ons kan doen om op te hou uitstel en uiteindelik ons doel te begin najaag.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church