Spandeer op 'n verstandige manier | Geldsake #2 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-03-17T08:48:30

:: ::

Die Bybel leer dat jy jou geld spandeer soos ’n wyse persoon, of soos ’n dwaas. Aangesien niemand ’n dwaas genoem wil word nie, behoort ons dan met ons geld te werk soos ’n wyse persoon! In die tweede deel van die reeks “Geldsake”, kyk ons na 3 spanderingswenke wat jou sal help om jou geld op ’n wyse manier te bestuur en in die proses tevredenheid en vrede te vind.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church