Verhoudings is meer as ’n gevoel | #RelationshipGoals #3 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-03-03T09:19:22

:: ::

Het jy al ooit gevoel of jy nie lus is om iemand anders, met wie jy reeds ’n verhouding het, lief te hê nie?  Baie keer dink ons dat liefde afhang van hoe ons voel… maar wat as liefde meer is as ’n gevoel? In die laaste deel van ons verhoudings reeks soek ons na ’n nuwe definisie van liefde, en kyk ons na hoe dit prakties in ons lewe toegepas kan word.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church