Verhoudings Is Morsig | #relationshipgoals #1 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-02-18T09:31:25

:: ::

Verhoudings is nie maklik nie, somtyds (meeste van die tyd) is dit eintlik heel morsig! Wat anders kan jy verwag wanneer jy twee “flawed” mense bymekaar sit?!  In hierdie boodskap leer ons oor die eerste fondasie van gesonde verhoudings. Dit mag dalk net die ding wees wat jou sal help om deur die morsigheid te veg en jou verhouding die geleentheid te gee om te floreer!

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church