Verhoudings kan nie al jou behoeftes bevredig nie | #RelationshipGoals #2 | Louis Scheepers - a podcast by Pro Deo Church

from 2020-02-25T10:20:38

:: ::

Het jy al ooit alleen, verwerp of leeg gevoel, selfs al het jy mense in jou lewe? Op een-of-ander stadium sal elke mens sulke gevoelens beleef. Kan dit wees dat daar ’n behoefte in ons lewe is, wat nie gevul kan word deur enige verhouding met ’n ander mens nie? In die 2de deel van ons verhoudings reeks, leer ons oor ’n universele behoefte wat ons almal deel en hoe daardie behoefte bevredig kan word, sodat ons gesonde verwagtinge van ander mense kan hê.

Further episodes of Pro Deo Church

Further podcasts by Pro Deo Church

Website of Pro Deo Church