Podcasts by Sakegesprek Met Theo Vorster

Sakegesprek Met Theo Vorster

Sakegesprek, aangebied deur Theo Vorster, is ‘n Afrikaanse potgooi wat fokus op die beginsels van finansiële sukses. Luister elke week hoe Theo gesels oor onderwerpe wat jou kan help as dit kom by beleggings en finansiële besluite.

Further podcasts by Theo Vorster

Podcast on the topic Geldanlage

All episodes

Sakegesprek Met Theo Vorster
Waarom is ‘n aftrede plan ‘n moet? from 2021-02-12T09:00

Hierdie week gesels Theo met Wessel Oosthuizen oor die nut van ‘n aftrede plan. Hulle bespreek die kernelemente wat jy moet insluit in jou plan om dit jaar tot jaar suksesvol te bestuur, asook d...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe om jou'langboomlys'op datum te hou from 2021-02-05T10:00

In hierdie eerste episode van 2021 gesels Theo oor die vyf elemente van ‘n lewens lêer – die sogenoemde ‘langboomlys’ – en hoekom dit noodsaaklik is om al jou belangrikste besonderhede op datum ...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoekom is dit belangrik om te dink oor die toekoms? from 2020-12-18T14:00

Met die einde van die jaar wat nader stap, gee Izak Smit praktiese advies oor hoe jy jou vakansietyd kan gebruik om te beplan vir die pad vorentoe.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoekom is kwaliteit nuusbronne belangrik? from 2020-12-11T14:00

Vandag gesels Theo met Izak Smit oor hoe jy kwaliteit nuus kan identifiseer in ‘n wêreld waar ons almal gebombardeer word met verskillende nuusbronne en fopnuus.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan lees jou persoonlike finansies ondersteun? from 2020-12-04T14:00

In hierdie episode van Sakegesprek is Izak Smit terug in die ateljee, en gesels met Theo oor die boeke wat almal moet lees om beter finansiële besluite te maak. 

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wat is die elemente van ‘n beleggings slenter? from 2020-11-27T09:00

Vandag gesels Theo oor beleggings foefies, of beleggings slenters, en die drie elemente waarvoor jy moet uitkyk as jy wil belê. Hy gee ook ‘n praktiese voorbeeld van hoe ‘n beleggings geleenthei...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan ek suksesvol aftree? from 2020-11-20T08:00

In hierdie episode gesels Wessel en Theo oor die geheime van ‘n suksesvolle aftrede, en spesifiek oor die belangrike punte van aftrede wat nie gereeld aandag kry nie. 

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wat is die slaggate van boedel beplanning? from 2020-11-13T08:00

Vandag gesels Theo met Wessel Oosthuizen, die uitvoerende hoof van Verso Wealth, oor dit wat verkeerd kan gaan met boedel beplanning. Wessel gee ook praktiese voorbeelde om hierdie slaggate te v...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe hou jy kop in onseker tye? from 2020-11-06T12:00

In hierdie episode van Sakegesprek is dit Theo se beurt om vrae te beantwoord. Yolande Botha en Theo gesels oor sy nuwe boek, Jou Geldsake, wat gemik is aan enige iemand wat wakker lê en bekomme...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan ek finansiële vryheid bekom? from 2020-10-30T08:00

In hierdie week se episode van Sakegesprek gesels Theo en Yolande Botha oor die stappe wat jy kan neem om finansieel onafhanklik te wees.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan ek prakties in die buiteland belê? from 2020-10-23T08:00

In hierdie uitsending van Sakegesprek gesels Theo en Yolande Botha oor buitelandse beleggings vanuit ‘n welvaart beplannings oogpunt, asook die praktiese stappe wat jy kan vat om in die buitelan...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Watse besluite moet ek maak as ek aftree? from 2020-10-16T08:00

Yolande Botha en Theo gesels verder oor belasting hierdie week, en spesifiek oor die belangrike besluite wat jy moet maak tydens die onttrekkingsperiode om die maksimum voordele vanuit jou beleg...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan jy nou spaar vir jou aftrede? from 2020-10-09T08:00

Vandag gesels Theo met Yolande Botha, wie in beheer is van welvaart bestuur by Galileo Capital. Hulle praat oor die verskillende maniere hoe jy kan spaar vir jou aftrede, en hoe jy die maksimum ...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Is jou woonhuis ‘n bate? from 2020-10-02T07:00

In hierdie episode gesels Theo met Izak Smit oor die tipe bates in jou persoonlike balansstaat, en waar jou woonhuis inpas in jou portefeulje.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoekom maak ons foute? from 2020-09-25T04:00

Theo en Izak Smit gesels oor hoe foute inherent deel is van ons menswees, en hoe dit ons langtermyn beplannings vermoë beïnvloed.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wat is mediese versekering? from 2020-09-18T04:00

Izak Smit gesels weer met Theo in hierdie week se episode van Sakegesprek. Hulle bespreek die breë landskap van mediese versekering, asook die impak van COVID-19 daarop.

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Waarom moet jy nuuskierig bly? from 2020-09-11T07:00

Izak Smit – uitvoerende hoof van PPS, naweek sportman en bron van kennis – gesels met Theo oor die lewenslesse wat hy al geleer het gedurende sy loopbaan, asook sy advies vir jong professionele ...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoekom is dit belangrik om'n testament te hê? from 2020-09-04T07:00

In hierdie week se episode deel George Robertson nog wyshede met Theo. Die gesprek fokus op testamente – waarom dit belangrik is, die beginsels daarvan, en waarop jy moet fokus om dit prakties, ...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoekom is trusts nodig? from 2020-08-28T07:00

In hierdie episode van Sakegesprek gesels Theo met George Robertson, ‘n prokureur en direkteur van Galileo Adviesdienste. Hulle gesels oor hoe trusts steeds van toepassing is vandag, asook die m...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wat is die kern van langtermyn prestasie? from 2020-08-21T07:00

Wat bepaal die langtermyn prestasie van jou beleggingsportefeulje? In hierdie week se episode gesels Theo oor bate klas samestelling, en hoe belangrik dit is vir jou portefeulje in die langtermy...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Hoe kan jy in die buiteland belê? from 2020-08-14T08:00

Hierdie week gesels Theo oor buitelandse beleggings en diversifikasie. Luister hoe hy jou vrae antwoord van hoekom, hoe, hoeveel en wanneer jy moet belê vir gesonde internasionale blootstelling....

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wanneer is genoeg, genoeg? from 2020-07-20T11:00

In hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe ...

Listen
Sakegesprek Met Theo Vorster
Wanneer is genoeg, genoeg? from 2020-07-20T11:00

In hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe ...

Listen