Afwagting op Mandela se afsterwe bring spanning mee - a podcast by RSG

from 2013-06-28T11:00

:: ::

Dis 'n tyd van slapelose nagte vir baie Suid-Afrikaners wat angstig wag op enige brokkie nuus oor oudpresident Nelson Mandela se gesondheid. Madiba is nou byna drie weke in die hospitaal en sy familie en ANC-kaders praat nou openlik van sy moontlike afsterwe. Kenners sĂȘ daar is duidelik spanning te bespeur in die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die situasie is veral uitdagend omdat kultuur en politiek hier fyn gebalanseer moet word.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG