ANC sal ly onder Numsa en Cosatu se skeuring - a podcast by RSG

from 2013-08-13T09:00

:: ::

'n Onafhanklike politieke ontleder, Harold Pakendorf, waarsku dat die ANC die meeste sal ly in 'n skeuring tussen Numsa en Cosatu. Numsa eis dat 'n Cosatu-vergadering môre summier afgestel word. Cosatu sal glo dan van Zwelenzima Vavi, sy hoofsekretaris, ontslae raak.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG