Bewaringslandbou - a podcast by RSG

from 2014-08-08T11:00

:: ::

Landbouers sal 'n kopsluif moet maak oor landbouverbouingspraktyke. Kenners waarsku dat as landbou en omgewingsbewaring nie nou hande vat nie, sal ons nageslag nie nut hê van die land se natuurlike hulpbronne nie. Dr. Johann Strauss, 'n wetenskaplike van die Department van Landbou in die Wes-Kaap, sê bewaringsgefokusde boerdery hou op die lang duur baie meer voordele in vir die boer as die tradisionele manier van boer.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG