Groot opwinding oor 'n sub-bevolking van 'n mikro -paddaspesie wat in die Nuwejaarsvleiland op die Kaapse Vlakte ontdek is. - a podcast by RSG

from 2021-10-06T11:29:14

:: ::

Wetenskaplikes is baie opgewonde oor 'n sub-bevolking van die mikro- paddaspesie wat in die Nuwejaarsvleiland op die Kaapse Vlakte ontdek is. Dié amfibiër, wat niks groter as jou duimnael is nie, is hoogsbedreig weens habitatverwoesting. Ross Kettels, die projekbestuurder by die Nuwejaarsvleiland se spesiale bestuursgebied, sê die paddas het teruggekom nadat uitheemse plantspesies verwyder is. 

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG