Klag teen departement oor lakse optrede teen renosterstropery - a podcast by RSG

from 2014-09-03T11:00

:: ::

Verskeie rolspelers in Suid-Afrika meen die Departement van Omgewingsake doen nie alles in sy vermoeë om renosterstropery hok te slaan nie. Die owerhede word ook vasgevang in politieke rompslomp, en daar is te veel geheimhouding oor presies wat aan die gang is rakende die stryd teen renosterstropery. 'n Plaaslike prokureur wat ook geregistreer is om in die VSA tw werk, Christopher Bean, het 'n klagte teen die departement by die Openbare Beskermer aanhangig gemaak en wil hê sy moet die geheimhouding oopvlek.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG