Miljardrand grondeis vir Mala Mala Wildreservaat - a podcast by RSG

from 2013-08-06T09:00

:: ::

Die regering se grondeis-aanbod van meer as een miljard rand aan die eienaar van die Mala Mala Wildreservaat, Michael Rattray, sal na verwagting alle ander grondeise in die skadu stel. Volgens die prokureur van die Mhlanganisweni wat by die grondeis baat, Louise du Plessis, stuur die regering verwarrende boodskappe met hierdie aanbod uit.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG