Obama gesien as swakkeling - a podcast by RSG

from 2013-09-13T09:00

:: ::

Volgens internasionale mediaberigte lyk dit of president Barack Obama van Amerika 'n swakkeling is wat aan die hoof van 'n onsekere nasie staan. Talle Amerikaners meen die land kan dié beeld kwalik bekostig. Dit volg nadat Rusland die leiding in die Siriese krisis geneem en 'n diplomatieke skikking oor moontlike militêre optrede teen die land beding het. Suzanne Paxton praat hieroor met Roland Henwood van die Departement Strategiese Studies aan die Universiteit van Pretoria.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG