Sanparke sê hulle het geen geheime - a podcast by RSG

from 2014-09-03T11:00

:: ::

'n Raadslid van die SANPARKE-raad, dr. Gert Dry, sê hulle het verneem van die klagte wat teen die departement en SANPARKE gelê is by die Openbare Beskermer. Hy sê hulle sal self al die klagtes ondersoek en dan terugvoer gee. Hy het egter gesê dat baie mense die oplossing tot renosterstropery oorvereenvoudig, terwyl dit in die praktyk heeltemal anders werk. Hy het weer gesê dat daar geen versteekte agenda agter die skuif van renosters uit die Nasionale Kruger Wildtuin is nie.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG