Spektrum 1 Desember 2022 - a podcast by RSG

from 2022-12-01T10:00

:: ::

'n Aantal politieke partye versoek dat president Cyril Ramphosa moet bedank nĂ¡ die bevindinge van die Artikel 89-paneel. Intussen sal die ANC se nasionale uitvoerende komitee vanaand 'n dringende vergadering oor die Phala Phala-verslag hou. Die hoofstrand by Umhlanga is weer oopgestel vir baaiers.

Further episodes of Spektrum

Further podcasts by RSG

Website of RSG